Vee en saaiplaas waarvan ongeveer 80 % bewerkbaar.
Goeie en netjiese woonhuis met 4 slaapkamers en 3 badkamers, eetkamer, sitkamer oopplan kombuis met opwas area, kantoor en dubbel motorhuis met skure, store en arbeidershuise.
Misverstand pyplyn bied water vir vee.
Verkoop is onderworpe aan huidige huurkontrak.
Goeie geleentheid vir die veeboer.
Besigtiging per afspraak.